"Groeipyne" Текст
„Groeipyne“ има текстове на Зулу, Африкаанс језику.
Значење „Groeipyne“ долази са Зулу, Африкаанс језика и тренутно није конвертовано у енглески превод.
Official Music Video for "Groeipyne" by Eloff ft. Die Piesangskille.
Download or stream here -
Follow Eloff on Social Media:
Facebook -
Instagram -
TikTok –
Select Website –
Music Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film.
Groeipyne – Lirieke
As ek hierdie dag oorleef
Lyk dit goed op my CV
Sê “hallo” vir haar ma maar
Haar pa kyk stip na die TV
Hy is n ex-Boksburg Bokser
Ek was net daar om te studeer met sy dogter
Gevaarlik soos “truth or dare”
Net toe sy sê:
Kom ons twee gaan
Na my kamer om te leer
Haar pa like dit niks dis’ n groot “nee nee”!
(LOS OOP DIE DEUR)
Chill dit uit oom, lees tussen die lyne oom
Die eerste keer is altyd seer
Dis net groeipyne
Ons ken oom Swys
Hy’t mos daai zeff blou huis daar in Graaffstraat
Sy bakkie het balle
Hy’t bikers vir pelle
‘n Spoedvraat
Hy is n ex-Presley’s bouncer
Nou is hy n bingo lounge announcer
Maar al die Oosrand manne
Het mos broeke vol van planne
As Karlien de Lange sê:
Kom ons twee gaan na my kamer om te leer
Haar pa like dit niks dis’ n groot “nee nee”!
(LOS OOP DIE DEUR)
Chill dit uit oom, lees tussen die lyne oom:
Die eerste keer is altyd seer
Dis net groeipyne
Ek mis nog soms daai studie-dae daar in Graafstraat
Toe sy nog daai dae gefluister het in my oor:
Kom ons twee gaan na my kamer om te leer
My pa like dit niks dis’ n groot “nee nee”!
(LOS OOP DIE DEUR)
Chill dit uit oom, lees tussen die lyne oom:
Die eerste keer is altyd seer
Dis net groeipyne
Music video by Eloff performing Groeipyne (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#Eloff, #DiePiesangskille #Groeipyne